Steun vir Rassie stroom in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die masker wat mense Saterdag moet dra na die toets tussen die Springbokke en Engeland in Twickenham in solidariteit met Rassie Erasmus, sê Alt-Anton op Twitter. Foto: Twitter
Die masker wat mense Saterdag moet dra na die toets tussen die Springbokke en Engeland in Twickenham in solidariteit met Rassie Erasmus, sê Alt-Anton op Twitter. Foto: Twitter

Ondersteuning vir Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, het in aanloop tot die Springbokke se toets Saterdag teen Engeland in Twickenham uit alle oorde ingestroom.

Gewone Suid-Afrikaners en bekendes het op sosiale media hul steun aan hom toegesê en die Springbokke aangemoedig om Engeland ’n loesing te gee.

Dit kom nadat Erasmus vroeër die week deur Wêreldrugby geskors is oor sy video waarin hy die foute uitgewys het wat die Australiese skeidsregter, Nic Berry, in die eerste toets vroeër vanjaar teen die Britse en Ierse Leeus begaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 12
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos