Steve is lus vir skop, skiet en rowwe seks

akkreditasie
Steve Hofmeyr is pas klaar met sy nuwe boek, en dis nie filosofies nie. Op die inlas is ’n voorstel vir die voorblad. Foto: jaco marais
Steve Hofmeyr is pas klaar met sy nuwe boek, en dis nie filosofies nie. Op die inlas is ’n voorstel vir die voorblad. Foto: jaco marais

’n Huurmoordenaar wat skop, skiet en donner, verlief raak en praat van wilde seks. Dít is die hoofkarakter van Steve Hofmeyr se nuwe boek, Die onaantasbares.

“Dis ’n storie wat ek nou al lank in my dra en hy het gebars om uit te kom. Ek het tien dae aaneen geskryf en net nou en dan opgekom om asem te haal of te gaan sing,” het Steve Donderdag aan Rapport gesê.

“Dis heeltemal anders as my vorige boeke. Nie so filosofies nie. Ek was lus vir iets meer kontemporêr. Dis ’n meer kommersiële storie. Jy weet, Afrikaanse boeke is geneig om so suutjiespoep te wees. Ek wou dinge noem by die naam en daar was geen wag voor my mond nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos