Steve ‘na bodem van hel’ met Covid-19

akkreditasie
Steve Hofmeyr het hierdie foto’s van homself op Facebook geplaas wat wys hoe hy suurstof kry terwyl hy siek is met Covid-19.  Foto: Facebook/Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr het hierdie foto’s van homself op Facebook geplaas wat wys hoe hy suurstof kry terwyl hy siek is met Covid-19. Foto: Facebook/Steve Hofmeyr

Die sanger Steve Hofmeyr voel hy is op die herstelpad van Covid-19 ná die “benoudste twee weke in sy lewe” waarin hy sy testament, kerk, eulogie en begraafplaas heroorweeg het.

“Iemand moet! My vrou duld nie sulke praatjies nie. Sy was om die uur daar en het my stap vir stap deurgedra. Soms letterlik. En hoe meer sy ander dien, hoe mooier word sy,” het hy Maandag in ’n inskrywing op Facebook gesê.

“Self siek het sy nog omgesien na alles, kos gemaak, Romy-lee opgepas en in die buitekamers omgesien na ons huiswerker, wat ook Covid het. Mens kon nie eintlik eers bel vir ’n bietjie raad nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos