Strafregtelike klagte, MRK-ondersoek teen Matie ná urineringsvideo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Nissen, kommissaris van die Menseregtekommissie.
Chris Nissen, kommissaris van die Menseregtekommissie.

Verskeie klagte is Dinsdagmiddag teen die Stellenbosse regstudent aanhangig gemaak wat in ’n video op sosiale media verskyn waarin hy oënskynlik in ’n koshuismaat se kamer op sy besittings urineer.

Vroeër die dag het Babalo Ndwayana (20), eerstejaarstudent van die Oos-Kaap en inwoner van Huis Marais, se pa egter nog aangedui dat vergifnis op die tafel is en dat sy seun nie strafregtelike klagte oorweeg nie.

Teen namiddag het Ndwayana nietemin klagte van huisbraak, crimen injuria, opsetlike saakbeskadiging en rassisme by die Stellenbosse polisiekantoor teen Theuns du Toit (20) aanhangig gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos