‘Swendelaar’ kelder byna troue, toe maak paartjie blitsig plan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chané en Wernich Stander is die naweek by die Hoogstede-venue in die Paarl getroud.
Chané en Wernich Stander is die naweek by die Hoogstede-venue in die Paarl getroud.

Die droomtroue wat ’n paartjie van die Paarl beplan het, het so hittete op ’n ramp uitgeloop, maar gelukkig is hulle ’n week voor die tyd gewaarsku dat hul “troubeplanner” glo ’n geskiedenis van swendelary het.

Chané en Wernich Stander is wel meer as R110 000 kwyt, maar alles het goed afgeloop nadat ’n Masterchef-ster en ander weldoeners tot hul redding gekom het.

Die paartjie het die troubeplanner reeds betaal vir spyseniering, dekor en ’n troukoek vir hul troue Saterdag en was onder die indruk dat alles klopdisselboom is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.62
+0.5%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.18
-0.4%
Silwer
21.22
-1.1%
Palladium
1,857.14
+0.0%
Platinum
979.66
-0.4%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos