Talle trotseer koue om vir boere te bid

akkreditasie
Die groep kniel terwyl hulle bid langs die Louis Botha-standbeeld by die Uniegebou in Pretoria.Foto: Verskaf
Die groep kniel terwyl hulle bid langs die Louis Botha-standbeeld by die Uniegebou in Pretoria.Foto: Verskaf

Sowat 100 mense het Saterdag die koue getrotseer en stadig na die Uniegebou in Pretoria gery vir ’n biddag vir boere.

Die groep, wat motorfietsryers ingesluit het, het by die Louis Botha-standbeeld bymekaargekom om te bid vir boere se veiligheid en voedselsekerheid, sê Kallie Roux, ’n lid van ’n groep verenig teen plaasmoorde en -aanvalle, wat die geleentheid gereël het.

“ ’n Paar sprekers het iets gesê en ons het saam gebid, veral vir die veiligheid van ons boere,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.62
-0.1%
Silwer
22.48
+0.7%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,653
-0.2%
Alle aandele
71,095
-0.2%
Hulpbronne 10
67,731
-0.2%
Industriële 25
93,728
-0.3%
Finansiële 15
13,910
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos