Tans geen nuwe Ters-voordele beskikbaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die diensgeld van lenings is laas in 2006 verhoog en mikroleners is ongelukkig met die Nasionale Kredietreguleerder.
Die diensgeld van lenings is laas in 2006 verhoog en mikroleners is ongelukkig met die Nasionale Kredietreguleerder.

Daar is geen aanduiding dat Covid-19-Ters-toelae in die huidige vlak 4-inperking uitbetaal sal word nie.

Makhosonke Buthelezi, woordvoerder van die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF), het Dinsdag op ’n aanlyn mediakonferensie gesê hoewel daar nog nie ’n besluit geneem is om aansoeke vir dié voordele te verleng nie, word daar met Nedlac hieroor onderhandel.

Die tweede fase van Covid-19-Ters-aansoeke het op 31 Maart gesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 187/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.87
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,810.05
+1.4%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,704
+0.2%
Alle aandele
71,185
+0.2%
Hulpbronne 10
67,558
0.0%
Industriële 25
93,855
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos