Taverne waar kinders sterf het lisensie, maar is onwettig opgerig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die grondvloer van die Enyobeni-taverne in Scenery Park, Oos-Londen, nadat 17 jong mense Sondagoggend hier oorlede is. Vier mense het later gesterf. Foto: Lulama Zenzile
Die grondvloer van die Enyobeni-taverne in Scenery Park, Oos-Londen, nadat 17 jong mense Sondagoggend hier oorlede is. Vier mense het later gesterf. Foto: Lulama Zenzile

Hoewel die eienaar van die Enyobeni-taverne in Scenery Park, Oos-Londen, bou- en soneringsregulasies oortree het, het die taverne ’n geldige dranklisensie.

Die Drankraad het egter nou ’n klag ingedien by die polisie oor die verskaffing van drank aan minderjariges in dié taverne waar 21 jong mense Sondag dood is.

Die Buffalo City-metro (BCM) sê hy het geen bouplanne van die taverne ontvang of goedgekeur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos