Taxiroete tussen Bellville, Mbekweni nog 3 maande gesluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bellville-vervoerwisselaar in Kaapstad se noordelike voorstede. Foto: Argief
Die Bellville-vervoerwisselaar in Kaapstad se noordelike voorstede. Foto: Argief

Die B97-taxiroete tussen Bellville en ’n deel van die Paarl sal van Vrydag af vir nog drie maande gesluit wees terwyl geen ooreenkoms tussen die strydende taxiverenigings bereik kon word om die roete te heropen nie.

Daylin Mitchell, LUR vir vervoer en openbare werke, het Donderdag bekend gemaak dat hy dié roete in die Wes-Kaap gesluit gaan hou omdat pogings om vrede tussen operateurs van die verenigings Cata en Codeta te bewerkstellig “misluk” het.

Mitchell het in Julie ’n kennisgewing uitgereik oor sy voorneme om die roete tussen Bellville en Mbekweni weens “voortdurende geweld, skade aan eiendom en verlies aan lewens sedert 2017” te sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.84
+0.1%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,840.03
-0.0%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,002.00
-0.1%
Platinum
1,027.00
0.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos