Deel

Taxi’s bring verkeer op Oos-Kaapse paaie tot stilstand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vragmotors is Donderdag deur taxi-operateurs in die Oos-Kaap gebruik om verkeer in dele van die provinsie tot stilstand te bring.  Foto: Verskaf
Vragmotors is Donderdag deur taxi-operateurs in die Oos-Kaap gebruik om verkeer in dele van die provinsie tot stilstand te bring. Foto: Verskaf

Alle paaie in die Oos-Kaap was teen Donderdagmiddag vir verkeer heropen nadat verskeie hoofpaaie sedert die oggend versper was deur taxi-operateurs wat aan die leerlingvervoerprogram deelneem.

Hulle betoog teen probleme met betaling aan hulle.

Unathi Binqose, woordvoerder van die Oos-Kaapse departement van vervoer, het Donderdagoggend in ’n verklaring gesê paaie in en om Matatiele, Maluti en eMaxesibeni (Mount Ayliff) is met onder meer vragmotors versper. Hy het die middag bevestig dat wetstoepassers intussen al die paaie heropen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
Rand - Dollar
18.73
+0.6%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.13
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,010.60
+0.1%
Palladium
1,320.98
-3.0%
Goud
1,961.47
-0.2%
Silwer
24.26
-0.0%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos