Tito loof ‘Afrikaner-heer’ De Swardt

akkreditasie
Dr. Chris de Swardt
Dr. Chris de Swardt

Dr. Chris de Swardt (87), ’n voormalige adjunkpresident van die Reserwebank wat Woensdag oorlede is, was “ ’n ware Afrikaner-heer en ’n voortreflike mens”.

Só sê Tito Mboweni, pas uitgetrede minister van finansies, oor De Swardt, wat ná ’n lang stryd teen Alzheimer se siekte in Hermanus oorlede is.

De Swardt was voor sy aftrede aan die einde van 1999 sowat 44 jaar aan die Reserwebank in Pretoria verbonde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.04
-1.0%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,746.39
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,125.00
-1.6%
Platinum
894.50
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos