Tjorts! 4 SA kroeë op wêreldlys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Personeel van Cause Effect in die V&A Waterfront in Kaapstad. Die kroeg is pas aangewys as nommer 53 op die lys van die beste 100 kroeë ter wêreld.  Foto: Edrea du Toit
Personeel van Cause Effect in die V&A Waterfront in Kaapstad. Die kroeg is pas aangewys as nommer 53 op die lys van die beste 100 kroeë ter wêreld. Foto: Edrea du Toit

Vier besonderse kroeë en drinkplekke in Suid-Afrika is onder die wêreld se top-100-tavernes waar ’n unieke mengeldrankie en ervaring geniet kan word. Drie van dié kroeë is in Kaapstad.

Cause Effect Cocktail Kitchen is 53ste op die lys, gevolg deur Art of Duplicity (88ste) en The House of Machines (92ste). Sin + Tax in Johannesburg is nommer 100.

Die name van die 51ste tot 100ste top-kroeë is vandeesweek bekend gemaak, met die top-50 wat volgende week tydens ’n geleentheid in Barcelona, Spanje, bekend gemaak sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 79/3
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.38
+1.0%
Rand - Pond
21.33
+0.8%
Rand - Euro
18.31
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.57
-0.3%
Silwer
22.64
-0.5%
Palladium
1,918.00
-1.4%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,340
-0.8%
Alle aandele
74,494
-0.7%
Hulpbronne 10
73,829
-2.8%
Industriële 25
91,926
-0.3%
Finansiële 15
15,464
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos