Totsiens ‘7de Laan’, maar hallo weer, Reandi . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André Lötter en Reandi Grey as die TV-paartjie Rickus en Esti Welman. Foto: Instagram
André Lötter en Reandi Grey as die TV-paartjie Rickus en Esti Welman. Foto: Instagram

Byna ’n jaar nadat Reandi Grey van die Laan na Legacy verhuis het, volg haar sepieman in haar voetspore.

Grey het die rol van Esti Welman in 7de Laan in Oktober verlede jaar verlaat. Eersdaags is sy en André Lötter (Esti se man, ­Ri­ckus) weer saam in Legacy op M-Net te sien.

In dié telenovela het Lötter (37) se karakter, Robbie Hugo, ook ’n “dieper konneksie” met die rykmansdogter Elizabeth Price (Grey).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 101/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 203/4
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos