Transnet ‘hartseer oor botsing’; verskil oor sigbaarheid

akkreditasie
Jesse Isemonger  Foto: Facebook
Jesse Isemonger Foto: Facebook

Transnet het sy hartseer uitgespreek oor die dood van drie boesemvriende wat Sondagmiddag by die Arriesfontein-treinspoorkruising naby Koopmansfontein in die Noord-Kaap in ’n bakkie teen ’n aankomende kalktrein gebots het.

Jesse Isemonger (21), Tersia van der Merwe (22) en Sarah Jane Nieuwoudt (24) was op pad om beeste te gaan voer toe hulle omstreeks 12:00 teen die trein gebots het.

’n Werknemer wat agter op die bakkie gestaan het, kon daarin slaag om betyds van die voertuig af te spring voordat die trein dit getref het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos