Troubeplanner in die sop: ‘Toe kry ons gaste KFC!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Martinette van Hansen, troue­beplanner.  Foto: Edrea du Toit
Martinette van Hansen, troue­beplanner. Foto: Edrea du Toit

’n Bruidspaar van Kaapstad kon nog swaar sluk aan hul huweliksbeplanner se weghol-rekening, maar die “stukkie KFC, ’n lepel seekos en wortelslaai” wat hulle gekry het, was net te veel.

Hulle het lamsboud met bosbessie-aftreksel, kruisskyf met pesto en gebakte aartappels met suurroom bestel.

Tarren en Ellen Dickenson van Mitchells Plain sê hulle het om 22:00 maar tou opgegooi met die onthaal om tuis vir hul gaste te gaan braai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Durban Super Giants 0
Sunrisers Eastern Cape 30/2
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.06
+0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos