Deel

Twee bakkies bots teen olifant in Limpopo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Olifant lê in die R71 by Gravelotte in Limpopo nadat twee bakkies daarteen gebots het. Vyf mense is in die ongeluk beseer. Foto: Verskaf
’n Olifant lê in die R71 by Gravelotte in Limpopo nadat twee bakkies daarteen gebots het. Vyf mense is in die ongeluk beseer. Foto: Verskaf

Die bestuurders en drie passasiers van twee Hilux-bakkies het Woensdagaand wonderbaarlik ontkom nadat hulle teen ’n olifant naby die Rubbervale-afdraai op die R71 by Gravelotte gebots het.

Volgens Tidimalo Chuene, woordvoerder van Limpopo se departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid, het die voorval omstreeks 18:50 plaasgevind.

Sy het gesê vyf mense, insluitend die twee bestuurders van die bakkies, is beseer, maar kon nie meer oor hul toestand sê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 171/5
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.01
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos