Twee goues – en nou vir die bobslee

akkreditasie
Ntando Mahlangu bulder verlede naweek oor sy Paralimpiese verspring-triomf. Foto: Reuters
Ntando Mahlangu bulder verlede naweek oor sy Paralimpiese verspring-triomf. Foto: Reuters

Moenie verbaas wees as jy Ntando Mahlangu oor vyf jaar in ’n bobslee of op ’n sneeuskaats by die Paralimpiese Winterspele in Italië sien nie.

Aan dié jong man, en sy mentors by die Jumping Kids-organisasie, se ambisie is immers so min perke dat daar kwalik ’n verhoog is waarop hulle nie sukses sal jaag nie.

Mahlangu se status as ’n Paralimpiese superster is Vrydagmiddag vasgemessel toe hy op die brose ouderdom van 19 sy tweede goue medalje van vanjaar se Spele verower het. Die Affies-matrikulant het goud in die 200 m vir T61-atlete (met ’n dubbele been-amputasie bo die knie) gevoeg by sy verspring-triomf van verlede naweek ná ’n yslike vaartversnelling in die pylvak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.0%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.99
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,773.88
+0.3%
Silwer
22.46
+0.3%
Palladium
1,814.26
+1.7%
Platinum
952.00
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos