Twee Oseane: Deelnemer ‘bid’ dit vind plaas nadat kerke kapsie maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Connie Blom en Naomi Janse van Rensburg van Pretoria. Foto: Jaco Marais
Connie Blom en Naomi Janse van Rensburg van Pretoria. Foto: Jaco Marais

“Ons bid dit gaan gebeur,” het Naomi Janse van Rensburg (44) van Pretoria Woensdagmiddag gesê toe sy haar akkreditasie by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) gekry het om Sondag aan die Twee Oseane-ultramarathon deel te neem.

Dit is nadat daar nog nie uitsluitsel was of dit wel voortgaan nie omdat kerke in Vishoek by die Kaapstad-metro beswaar gemaak het omdat dit hul Paassondagdiens gaan ontwrig weens die padversperrings wat opgerig word.

Hoewel die deelnemers reeds hul akkreditasie by Kiks kan kry, is daar nog geen nuus van die marathon se organiseerders of die Kaapstad-metro ontvang oor die permit vir die geleentheid nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.28
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.75
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,270.00
-0.9%
Platinum
954.00
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,269
-0.5%
Alle aandele
70,978
-0.4%
Hulpbronne 10
64,612
-1.9%
Industriële 25
86,746
-0.4%
Finansiële 15
16,107
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos