Twitter 'gooi spies' ná foto van prokureur se naakte onderlyf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die mense regte-prokureur, Richard Spoor se naakfoto het Twitter aan die gons.
Die mense regte-prokureur, Richard Spoor se naakfoto het Twitter aan die gons.

The Spear. Dis wat mense op Twitter Woensdag die menseregteprokureur, Richard Spoor, begin noem het nadat hy 'n foto getwiet het van waar hy met sy onderlyf ontbloot met 'n koppie koffie in sy hand in vermoedelik sy tuin staan.

Die Twitterati het gou op die twiet gespring met meer as 1 800 twiets oor Spoor en sy ontblote manlikheid wat die onderwerp van bespreking geword het.

Gasant Abarder skryf: "As Ek Richard Spoor is, haal ek elke twiet aan met 'Umshini Wami, Umshini Wami'."

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 63/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.1%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.58
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,984.00
-1.3%
Platinum
1,018.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.1%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.0%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos