Deel

Tyd vir versoening raak min, sê Tutu-stigting

akkreditasie
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu Foto: Argief
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu Foto: Argief

Die meeste Suid-Afrikaners het nie uiterste sienings nie en het met grootmoedigheid en geduld gewag op ’n meer regverdige gemeenskap, maar hul geduld raak op.

Dít is die boodskap van die Desmond en Leah Tutu Erfenisstigting op Versoeningsdag.

Die stigting het in ’n verklaring gesê die staat sal sy integriteit dringend in die oë van die mense moet herstel deur te toon dat hy die wil en vermoë het om korrupsie, wanadministrasie, onvoldoende dienslewering en die uiterste vlakke van ongelykheid in die land te takel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.76
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
972.25
+0.4%
Palladium
1,417.94
+1.2%
Goud
1,956.23
-1.1%
Silwer
23.03
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos