Deel

Tydelike bestuurder neem oor by tronk ná Bester-ontsnapping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Makgothi Thobakgale (links), nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD), en die nuwe tydelike bestuurder van die Mangaung- korrektiewe sentrum, Patrick Mashabathakga.  Foto: Mlungisi Louw
Makgothi Thobakgale (links), nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD), en die nuwe tydelike bestuurder van die Mangaung- korrektiewe sentrum, Patrick Mashabathakga. Foto: Mlungisi Louw

’n Tydelike bestuurder is aangestel by die Mangaung- korrektiewe sentrum omdat die huidige direkteur “nie meer doeltreffende beheer oor die fasiliteit het nie”.

So het Makgothi Thobakgale, nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD), Donderdag aan verslaggewers gesê.

Die DKD het ’n nuuskonferensie by die Grootvlei- korrektiewe sentrum in Bloemfontein gehou oor die jongste inligting rakende die ontsnapping van Thabo Bester, bekend as die Facebook-verkragter en ook ’n veroordeelde moordenaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.31
-0.2%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos