Vasbyt vir 3 spanne in VS en NK in uitspeelstryde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Toyota Cheetahs speel Saterdag om 13:30 in die Curriebeker-halfeindstryd teen die Pumas in die Vrystaatstadion. Die Vrystaters sal mik vir ’n kans om die Curriebeker die volgende naweek vir die sewende keer te wen - en dit op sy tuisveld. Een van die sleutelspelers is die haker Louis van der Westhuizen wat Saterdag teen die Bulle twee drieë gedruk het. Foto: Mlungisi Louw
Die Toyota Cheetahs speel Saterdag om 13:30 in die Curriebeker-halfeindstryd teen die Pumas in die Vrystaatstadion. Die Vrystaters sal mik vir ’n kans om die Curriebeker die volgende naweek vir die sewende keer te wen - en dit op sy tuisveld. Een van die sleutelspelers is die haker Louis van der Westhuizen wat Saterdag teen die Bulle twee drieë gedruk het. Foto: Mlungisi Louw

Dit is 24 uur van vasbyt en bloedsweet vir drie rugbyspanne van die hartland van Suid-Afrika en hul ondersteuners wat die naweek in onderskeie halfeindstryde betrokke is.

Alle oë sal op die Toyota Cheetahs van die Vrystaat, die Windhoek Draught Griekwas van die Noord-Kaap en die Griffons van die Goudveld wees om vir ’n driekuns te sorg in die streek se spanne wat deurdring tot die eindstryde volgende naweek.

Die Griffons pak Georgië se Swart Leeus Vrydag om 15:00 in die HT Pelatona-stadion in Welkom in die eerste halfeindstryd van die Curriebeker-reeks se Eerste Liga. In die tweede halfeindstryd speel die SWD-Arende teen die Oostelike Provinsie in Gqeberha.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.31
0.0%
Palladium
2,258.50
-1.4%
Platinum
952.00
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos