455 000 ha vernietig: Polisie ondersoek oorsaak van brande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Boer jaag sy beeste aan wat die vlammehel op sy plaas tussen Kimberley en Douglas oorleef het.  Foto: Anena Burger
'n Boer jaag sy beeste aan wat die vlammehel op sy plaas tussen Kimberley en Douglas oorleef het. Foto: Anena Burger

Die polisie in die Noord-Kaap het Saterdag gesê dat hulle nou die oorsaak van die veldbrande wat sedert Augustus sowat 455 000 ha weiveld in die provinsie verwoes het, ondersoek.

Kol. Mashay Gamieldien, woordvoerder, het dit in ’n verklaring aan Agri Noord-Kaap bevestig.

“Die polisie in die provinsie is geweldig bekommerd oor die aantal veldbrande wat die afgelope maande buite beheer in verskeie landboudistrikte gewoed en duisende hektaar weiveld verwoes het,” lui die verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 179/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.38
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Palladium
1,810.01
+1.4%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,732
+0.3%
Alle aandele
71,213
+0.3%
Hulpbronne 10
67,512
-0.1%
Industriële 25
93,953
+0.3%
Finansiële 15
14,007
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos