Vergadering kom oor vandalisme van erfenisskatte in Kimberley

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit hou die beeld vas wat deel van die Digger’s Memorial-gedenkteken is. Hulle het Woensdagoggend op die beeld afgekom waar dit in die Ernest Oppenheimer-gedenktuin gelê het.
Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit hou die beeld vas wat deel van die Digger’s Memorial-gedenkteken is. Hulle het Woensdagoggend op die beeld afgekom waar dit in die Ernest Oppenheimer-gedenktuin gelê het.

Die skade wat vandale aan geskiedkundige monumente in Kimberley aanrig, beloop nie net miljoene rande nie, maar lei tot ’n verlies aan kulturele erfenisskatte.

Dit het onomkeerbare gevolge en daarom gaan die Sol Plaatje-munisipaliteit ’n dringende vergadering met belanghebbendes en die Noord-Kaapse erfenishulpbronne-owerheid belê om dit die hoof te bied, sê Thoko Riet, munisipale woordvoerder.

Dit kom nadat die Digger’s Memorial Fountain-gedenkteken in die Ernest Oppenheimer-gedenktuin vandeesweek ’n tweede keer onder vandale deurgeloop het wat een van die lewensgroot bronsfigure se arms verwyder het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos