Vergaderings dié week oor Taalmonument se naam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.  Foto: Gallo Images
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Foto: Gallo Images

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) hou vandeesweek sy vergaderings oor sy moontlike naamverandering na aanleiding van ’n versoek van Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur.

’n Strategiese beplanningsessie met raadslede van die ATM word Donderdag en Vrydag gehou, gevolg deur ’n openbare vergadering Saterdag in die Paarl waartydens die publiek se insette gevra sal word.

Verlede week het die ATM gesê dat daar nog geen voorstelle vir ’n nuwe naam is nie en dat hy deur die uitkoms van die vergaderings gelei sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 25/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos