Versigtige vlieënier en sy suster sterf

akkreditasie
Essie Esterhuysen is as ’n veiligheidsbewuste vlieënier beskryf.
Essie Esterhuysen is as ’n veiligheidsbewuste vlieënier beskryf.

Die Johannesburgse sakeman wat Vrydagaand saam met sy suster en sy twee honde dood is toe sy helikopter in die Vaaldam geval het, was ’n “briljante, super versigtige” vlieënier, sê sy familie.

Jacobus (Essie) Esterhuysen het sy suster Dané Esterhuysen met sy helikopter vir ’n bederf-kuier na sy huis by die dam gevlieg.

Sy het van Wildernis in die Wes-Kaap, waar sy haar broer se gastehuis bestuur, vir hom en sy vrou, Mariana, in Bassonia, Johannesburg, kom kuier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
20.22
-0.3%
Rand - Euro
17.64
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,664.73
+0.2%
Silwer
19.38
+1.9%
Palladium
2,192.98
+1.2%
Platinum
868.42
+0.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,317
-0.1%
Alle aandele
63,643
-0.1%
Hulpbronne 10
60,651
+0.7%
Industriële 25
76,986
-0.5%
Finansiële 15
13,756
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos