Verskeie Johannesburgse woonbuurte sonder krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Oorlading weens koue temperature het Woensdagaand tot onbeplande kragonderbrekings in Johannesburg gelei.

“Tegnici werk aan sowat 1 670 onderbrekings, waarvan 500 in Lenasia en Hursthill voorkom,” sê Isaac Mangena, woordvoerder van City Power.

“Baie van die onderbrekings, veral in gebiede soos Klipspruit-Wes, Eldorado Park en Alexandra, word veroorsaak deur oorlading weens ’n toename in die vraag na elektrisiteit omdat temperature skerp daal weens die koue,” sê Mangena.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos