Verslag vol foute, heropen ondersoek na vliegongeluk – BLO

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Cessna-vliegtuig.
Die Cessna-vliegtuig.

Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO) wil hê dat die ondersoek na ’n ongeluk waarin ’n vliegtuig in Januarie 2020 naby George neergestort het en drie werknemers dood is, heropen word.

Die BLO het Woensdag in ’n verklaring gesê die ongeluk-verslag wat Sondag gepubliseer is, bevat onder meer onakkurate inligting en foute. Die ondersoek is deur die Vliegongeluk-ondersoekburo van Ethiopië (namens die BLO) gedoen en die inligting is toe in ’n verslag gepubliseer.

Volgens die BLO is die ondersoek deur Fikile Mbalula, minister van vervoer, aan die Ethiopiese Vliegongelukburo, ’n onafhanklike party, toegewys nadat die oorledenes se familie gevra het dat ’n onafhanklike ondersoeker aangestel word. Die BLO het gesê hy het sy volle samewerking met die ondersoek gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.51
+0.6%
Rand - Euro
16.66
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,855.59
-0.6%
Silwer
21.86
-1.2%
Palladium
2,004.00
-0.2%
Platinum
945.50
-1.2%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,830
-0.6%
Alle aandele
67,313
-0.6%
Hulpbronne 10
73,729
-0.8%
Industriële 25
72,045
+0.4%
Finansiële 15
15,552
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos