‘Versoeter’ kos staat R4 mjd. meer

akkreditasie
Tito Mboweni, minister van finansies, verlede jaar aan die woord in die parlement.   Foto: Argief
Tito Mboweni, minister van finansies, verlede jaar aan die woord in die parlement. Foto: Argief

Vir die eerste keer in die geskiedenis van kollektiewe bedinging in die staatsdiens, het amptenare ’n verhoging ver onder die inflasiekoers aanvaar – sonder die staking waarvoor verskeie kere gedreig is.

Amptenare wat nie vir rang- en beenverhogings van 1,5% in aanmerking kom nie, kry vanjaar verhogings van 1,5% asook ’n nie-pensioendraende versoeter wat die staat R4 miljard meer gaan kos as waarvoor begroot is.

Net sowat 7,2% van die 235 000 lede van die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) het ten gunste van ’n staking gestem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos