Deel

‘Vervoermaand’ bring g’n plan met paaie, boere in VS moet self inspring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere van die Frankfort-distrik spring self in om hul grondpaaie reg te ruk.  Foto: Vrystaat Landbou
Boere van die Frankfort-distrik spring self in om hul grondpaaie reg te ruk. Foto: Vrystaat Landbou

Die regering se sogenaamde vervoermaand wat in Oktober die fokus laat val op herstelwerk aan die land se paaie, is volgens Vrystaat Landbou (VL) niks meer as politieke oëverblindery nie.

Boere en landbouverenigings in die Vrystaat moes steeds noodgedwonge self hand in eie sak steek om kritieke paaie te herstel.

Dr. Jack Armour, bestuurder: kommersieel van VL, sê die openbare geleenthede waar politieke uitlatings van transformasie en werkskepping gebruik word om skares op te sweep, maak geen verskil vir die gewone mense op straat of die landbou in die Vrystaat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.29
-0.7%
Rand - Pond
22.39
-0.7%
Rand - Euro
19.71
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,951.34
-1.4%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,790
+0.9%
Alle aandele
75,290
+0.8%
Hulpbronne 10
64,903
+1.0%
Industriële 25
102,204
+0.6%
Finansiële 15
15,419
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos