Vier burgers van Lesotho is Saterdag op die N8 by Tweespruit dood toe ’n ambulans, twee motors en ’n afleweringsvoertuig in ’n ongeluk betrokke was.
Die Vrystaatse gesondheidsdepartement die ongeluk as grusaam beskryf.
Die ongeluk was sowat 2 km voor Tweespruit uit die rigting van Thaba Nchu.