Die lewe is ’n avontuur.
Dit is hoe Jo Judnick-Wilson (40), wat Saterdag as die nuwe Mev. Suid-Afrika gekroon is, haar uitkyk op die lewe beskryf.
Judnick-Wilson, wat in Johannesburg bly, staan op sosiale media ook as “JoziMom” bekend.

Soek met jou eksamennommer.