Visum-aansoeke nie nou aanvaar

akkreditasie
’n Suid-Afrikaanse paspoort is 48ste op ’n lys van bykans 100 paspoorte waarmee sonder enige visum kan reis.
’n Suid-Afrikaanse paspoort is 48ste op ’n lys van bykans 100 paspoorte waarmee sonder enige visum kan reis.

Die departement van binnelandse sake gaan nie tydens die staat van inperking visum-aansoeke aanvaar nie en het vergunnings toegestaan dat daar nie wetlik opgetree sal word teen mense wie se visums in en rondom die inperkingstydperk verval nie.

Luidens ’n verklaring deur die departement van binnelandse sake wat Dinsdag uitgereik is, is tydelike toegewingsmaatreëls ingevolge die Wet op Rampbestuur ingestel om kwessies wat met immigrasie verband hou tydens die staat van inperking te vergemaklik.

Hoewel toegewings vir alle visumhouers gemaak word, verskil die toegewings na gelang van die tipe visum wat aan ’n gegewe buitelander toegestaan is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos