Voëlklip: FB-groep se lede ‘moet reëls volg’

akkreditasie
Ettienne en Heidi Scheepers en hul kinders, Cuzette en Hugo. Foto: Facebook/Heidi Scheepers
Ettienne en Heidi Scheepers en hul kinders, Cuzette en Hugo. Foto: Facebook/Heidi Scheepers
Foto: Facebook/Heidi Scheepers

Die Facebook-groep “Murder She Wrote Investigations & Discussion”, wat vroeër ’n verskoning aan Ettienne Scheepers van Heroldsbaai op sy blad gepubliseer het, sê lede van die groep moet sy reëls nakom.

Voornemende lede moet ’n aantal vrae beantwoord en onderneem om die groep se reëls na te kom voordat hulle tot die groep toegelaat word.

Scheepers, wie se vrou, Heidi (35), en twee kinders, Hugo (2) en Cuzette (6), op 22 Oktober in ’n Volkswagen Caravelle oor ’n afgrond by die Voëlklip-uitkykpunt by Heroldsbaai gestort het, het die groep se administrateurs vroeër met regsoptrede gedreig weens bewerings wat deur lede op die Facebook-groep gemaak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos