Voëlklip-tragedie: Man ontken gerugte oor probleme

akkreditasie
Ettienne en Heidi ScheepersFoto: Facebook/Heidi Scheepers
Ettienne en Heidi ScheepersFoto: Facebook/Heidi Scheepers

Die man van Heroldsbaai wie se vrou en kinders dood is toe hul voertuig by Voëlklip oor die afgrond gestort het, ontken gerugte van huweliks- of finansiële probleme.

Ettienne Scheepers het eksklusief met die plaaslike koerant George Herald gepraat. ’n Regsverteenwoordiger van die familie het vroeër by navraag aan Netwerk24 gesê “ ’n familielid” sou net aan ’n sekere mediahuis ’n verklaring maak. Hy het geen redes hieroor gegee nie.

Scheepers se vrou, Heidi (35), en hul twee kinders, Hugo (2) en Cuzette (6), het verlede Dinsdag verdwyn nadat hulle laatmiddag op Heroldsbaai se strand in die Suid-Kaap was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,840.24
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,071.00
+3.4%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos