Voëlklip-tragedie: Soektog na meisie (6) voortgesit

akkreditasie
Die wrak van die Caravelle waarin die ma en twee vermiste kinders dood is, word uit die see by Voëlklip aan die buitewyke van Heroldsbaai opgehys. Foto: Verskaf
Die wrak van die Caravelle waarin die ma en twee vermiste kinders dood is, word uit die see by Voëlklip aan die buitewyke van Heroldsbaai opgehys. Foto: Verskaf

’n Lykskouing word vandeesweek gedoen nadat die lyk van die vermiste Heidi Scheepers (35) Saterdag in die see by Heroldsbaai in die Suid-Kaap in die see gevind is.

As weerstoestande dit toelaat, word die soektog Maandag voortgesit na Scheepers se sesjarige dogter, Cuzette.

Kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, sê nooddienswerkers is saam met die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) op bystand geplaas vir nuus oor Cuzette en patrollies langs die kuslyn by Heroldsbaai en Voëlklip word voortgesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.51
+0.7%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,798.82
-1.1%
Silwer
22.91
-2.5%
Palladium
2,269.99
-2.8%
Platinum
1,021.97
-1.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,865
-0.7%
Alle aandele
73,278
-0.7%
Hulpbronne 10
74,771
-0.6%
Industriële 25
90,352
-1.2%
Finansiële 15
14,996
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos