Voertuig met lyk daarbinne uit Vaaldam gehaal

akkreditasie
Die voertuig wat Maandag in die Vaaldam beland het, is Donderdagoggend uit die water gehaal.
Die voertuig wat Maandag in die Vaaldam beland het, is Donderdagoggend uit die water gehaal.

Die lyk van die derde insittende van die voertuig wat vroeër vandeesweek van ’n brug in die Vaaldam neergestort het, is gevind.

Die lyke van Lucky Hlapo (20) en Thugela Mnguni (34) is reeds Dinsdag uit die water gehaal.

Duikspanne van die polisie en nooddienswerkers het Donderdagoggend by die Magrieta Prinsloo-brug by Oranjeville in die Vrystaat vir die derde opeenvolgende dag hul soektog na die derde persoon se lyk en die voertuig hervat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos