Volksblad in die afgelope week

akkreditasie
Marthinus van der Linde Donderdag in die hooggeregshof in Gqeberha voordat hy gevonnis is op aanklagte van moord en aanranding met die doel om ernstig te beseer.  Foto: Lulama Zenzile
Marthinus van der Linde Donderdag in die hooggeregshof in Gqeberha voordat hy gevonnis is op aanklagte van moord en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Foto: Lulama Zenzile

’n Vrystater wat sy vrou in ’n apteek in die Oos-Kaap vermoor het, kry lewenslank. Die Pofadder-moordenares Suretha Brits sê die huurmoord op haar man was haar slegste besluit nog.

Die vermoorde landskapskilder Walter Meyer se vrou, Sophia, kry 12 jaar tronkstraf.

Die landdrostekommissie en minister van justisie kry weer ’n keer in die hof pak oor diskriminasie teen ’n wit waarnemende landdros van die Vrystaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos