Volksblad in die afgelope week

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Woensdag 12 Januarie
Woensdag 12 Januarie

’n Jong vrou, wat in 2019 met agt onderskeidings aan die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer het, sterf in ’n motorongeluk in die Vrystaat; twee boeties van Welkom verdrink toe hulle en maats in ’n slikdam gaan swem en dit reën rekords in die binneland, maar talle Vrystaatse boere ly ook groot skade as gevolg van die baie reën, hael en koue.

Lees ook Charles Smith se puik artikel oor die graad eentjies wat vandeesweek met skool begin het, en die oud-Bloemfonteiner Petro Bosman se roerende rubriek ná die dood van haar ma in hierdie uitsoekpakket van nuus en artikels wat in die afgelope week in Volksblad verskyn het. Kyk ook weer na die week se voorblaaie.

Die dood van Marizanne Strydom (20), een van die Hoër Meisieskool Oranje se briljantste leerlinge van die laaste jare, skok wyd. Marizanne, ’n veeartsenykundestudent, is Donderdag in ’n motorongeluk naby hul plaas in Vrede dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos