Voorsitter van ovaalbaan-klub se renmotors op sy troosdiens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Riaan Johnson
Riaan Johnson

Riaan Johnson, voorsitter van die Schoemanspark Speedway-ovaalbaanklub in Bloemfontein, se twee renmotors sal Vrydag op sy troosdiens by dié renbaan wees.

Johnson (35), ’n werktuigkundige en die eienaar van Forklift & Truck Industries in die stad, is Saterdagoggend dood nadat sy dikderm vroeër gebars het. Hy sou aanstaande maand verjaar het.

Sy vrou, Danya, sê sy dikderm het die aand van Donderdag 21 Julie by hul huis in Kwaggafontein buite die stad gebars, nadat hy dae tevore pyn begin ervaar het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.87
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.15
+0.1%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,191.48
-0.6%
Platinum
862.95
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,200
+0.5%
Alle aandele
63,522
+0.4%
Hulpbronne 10
59,597
-0.3%
Industriële 25
77,091
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos