KYK | Vragmotors versper N3 by Van Reenenspas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Vragmotors het Vrydagoggend die N3-hoofweg by Van Reenenspas in KwaZulu-Natal versper.

Die bestuurders het hul vragmotors in die vroeë oggendure op die pad gestop en die sleutels verwyder.

Die polisie is op die toneel en die owerhede is in die proses om die vragmotors te verwyder, sê brig. Jay Naiker, provinsiale polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.61
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.52
+0.1%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos