Vrot gebou vir haweloses ‘was enigste beskikbaar’

akkreditasie
Lydia Kok staan tussen die matrasse in die vervalle gebou wat sy inderhaas moes skoonmaak om haweloses tydens die Covid-19-pandemie te huisves. Dit lyk glad nie soos die advertensie wat deur die Noord-Kaapse regering geplaas is nie en dit ontstel haar. Foto: Anena Burger
Lydia Kok staan tussen die matrasse in die vervalle gebou wat sy inderhaas moes skoonmaak om haweloses tydens die Covid-19-pandemie te huisves. Dit lyk glad nie soos die advertensie wat deur die Noord-Kaapse regering geplaas is nie en dit ontstel haar. Foto: Anena Burger

Die gehawende gebou wat tans as ’n skuiling vir haweloses tydens die Covid-19-pandemie in Upington dien, is al gebou wat beskikbaar was.

Gamiem Abrahams, woordvoerder vir die Noord-Kaapse departement vir maatskaplike werke, sê dit was die enigste gebou wat as ’n skuiling gebied kon word toe die inperking skielik op 26 Maart intree.

Hy het reageer op Lydia Kok se klagte vroeër dat die gebou waarin sy die haweloses moet versorg, gehawend is. Die Noord-Kaapse regering se advertensie van die skuiling is ook misleidend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.77
-0.1%
Silwer
20.34
+0.2%
Palladium
2,252.50
-1.6%
Platinum
948.00
-1.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,270
-0.5%
Alle aandele
70,977
-0.4%
Hulpbronne 10
64,299
-2.4%
Industriële 25
86,979
-0.1%
Finansiële 15
16,104
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos