Vrou (21) dood in woonstel gevind ná brand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ein Feuerwehrmann steht vor einer gro�en Aufgabe. Er ist mit schwerem Atemschutz ausgerüstet und trägt eine Schutzausrüstung, die ihn vor der Hitze und den Flammen schützt.
Ein Feuerwehrmann steht vor einer gro�en Aufgabe. Er ist mit schwerem Atemschutz ausgerüstet und trägt eine Schutzausrüstung, die ihn vor der Hitze und den Flammen schützt.

Die oorsaak van ’n brand wat die afgelope naweek waarskynlik tot die dood van ’n jong vrou in ’n woonstel aan die strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) gelei het, word nog ondersoek.

Die lyk van die 21-jarige Yoliswa Tom van Motherwell is Sondag in die vroeë oggendure in ’n woonstel in Strandweg, Humewood, aangetref.

Sy het vermoedelik weens rookinaseming gesterf. ’n Lykskouing sal egter nog gedoen word om die presiese oorsaak van haar dood vas te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.2%
Rand - Pond
19.88
-0.6%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,809.58
-0.1%
Silwer
21.37
+1.2%
Palladium
1,970.50
+1.2%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,485
+0.8%
Alle aandele
69,196
+0.8%
Hulpbronne 10
71,992
+1.7%
Industriële 25
77,106
+0.1%
Finansiële 15
15,876
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos