Deel

Vrou (29) van MSC dood op skip in Durban

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Werknemer van die ‘MSC Orchestra’ is Donderdag op die passasierskip dood. Foto: Facebook/MSC Cruises
’n Werknemer van die ‘MSC Orchestra’ is Donderdag op die passasierskip dood. Foto: Facebook/MSC Cruises

’n Suid-Afrikaanse bemanningslid van MSC is verlede week aan boord van een van sy passasierskepe in Durban dood.

Die Maydon Wharf-polisie ondersoek die dood van die 29-jarige vrou Donderdagaand aan boord van die MSC Orchestra, sê lt.kol. Robert Netshiunda, polisiewoordvoerder.

Die skip het Vrydag op ’n vaart van drie nagte uit Durban vertrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos