Vrou (61) in hospitaal ná boer glo sy hond op haar loslaat

akkreditasie
Roos Wentzel wys die bytmerke aan haar arm.  Foto: Verskaf
Roos Wentzel wys die bytmerke aan haar arm. Foto: Verskaf

Die polisie ondersoek ’n klag van aanranding met die opset om ernstig te beseer nadat ’n boer van Worcester na bewering sy hond op ’n vrou losgelaat het en sy gehospitaliseer moes word.

Die voorval het op 22 November gebeur toe die slagoffer, Roos Wentzel (61), na buite is om jong kinders wat gespeel het te waarsku om nie op die boer se grond te gaan nie.

Volgens Wentzel se dogter, Landi Heyns, werk haar ma nie vir die boer nie. Toe haar ma omdraai, was die boer en sy hond glo reeds daar. Die boer het toe na bewering vir die hond gesê: “Vat haar, byt haar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.1%
Rand - Pond
19.75
+0.4%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,785.52
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,244.00
-2.0%
Platinum
950.50
-1.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,287
-0.5%
Alle aandele
70,971
-0.4%
Hulpbronne 10
64,374
-2.2%
Industriële 25
86,973
-0.1%
Finansiële 15
16,105
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos