Vrou (62) baklei ‘haar naels af’ teen hond wat haar aanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaybee Cloete (62) van Heidelberg in Gauteng voordat sy verlede week deur ’n huurder se hond op hul kleinhoewe aangeval is. Foto: Verskaf
Jaybee Cloete (62) van Heidelberg in Gauteng voordat sy verlede week deur ’n huurder se hond op hul kleinhoewe aangeval is. Foto: Verskaf

WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers kan ontstel. 

Op haar rug, met ’n verwoede hond wat besig was om stukke uit haar te hap, het ’n vrou verlede week letterlik haar naels afbaklei om te keer dat die hond haar aan die nek beetkry.

Gelukkig het ’n werker tot Jaybee Cloete (62) van Heidelberg, Gauteng, se redding gekom, maar die hond het hom ook eers aangeval voordat hy die aftog geblaas het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos