Vrou breindood ná ongeluk op 2de huweliksherdenking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meshaye Wichman (38) is Sondag breindood verklaar. Foto: Verskaf
Meshaye Wichman (38) is Sondag breindood verklaar. Foto: Verskaf

“As jy iemand gebel het in plaas daarvan dat jy ’n lafaard was en weghardloop het, kon my suster dalk nog geleef het.”

Dit is wat Quanita Wichman (36), suster van Meshaye Wichman (38), wil sê aan die bestuurder van die voertuig wat Saterdagaand in Grassy Park, Kaapstad, vasgejaag het in die Volkswagen-minibus waarin Meshaye was.

Sy is Sondag omstreeks 08:00 breindood verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,776.64
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,156.48
+0.2%
Platinum
941.00
+0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos