Vrou van Pta se hulpkreet: My Ferrari se peperduur sleutel is weg!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johnny Rocket het op Facebook ’n beloning van R5 000 aangebied vir enigiemand wat sy vriendin se verlore sleutel van haar Ferrari kan opspoor.
Johnny Rocket het op Facebook ’n beloning van R5 000 aangebied vir enigiemand wat sy vriendin se verlore sleutel van haar Ferrari kan opspoor.

’n Vrou wat die sleutel van haar Ferrari by ’n kuierplek in die ooste van Pretoria verloor het, sal ’n versekeringseis moet indien om die sleutel te laat vervang.

Johnny Rocket, wat hom gewend het tot die Facebook-groep “Ek is van die Ooste” en ’n beloning van R5 000 aanbied om sy vriendin se motorsleutel te probeer terugkry, het Maandag gesê die Ferrari is verlede Maandag voor die Rock88 Bar in Moreletapark weggesleep.

Rocket wou nie sy vriendin se naam bekend maak nie. “Die sleutel is skoonveld.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos