Vroue vat voor by groot boekpryse

akkreditasie
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, Valda Jansen, Ryk Hattingh, Marita van der Vyver, Elsabé Brits en Karen Meiring, kykNET-kanaalhoof en direkteur van Afrikaanse kanale by M-Net. .Foto: Deon RAATH
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, Valda Jansen, Ryk Hattingh, Marita van der Vyver, Elsabé Brits en Karen Meiring, kykNET-kanaalhoof en direkteur van Afrikaanse kanale by M-Net. .Foto: Deon RAATH

Die skrywers Ryk Hattingh, Elsabé Brits, Marita van der Vyver en Valda Jansen is Saterdagaand saam met meer as ’n halfmiljoen rand huis toe by die gesogte kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste in Afrikaans – wat in die Kaapse middestad aangekondig is.

Nog twee pryse van R25 000 elk is oorhandig aan die resensente Emile Joubert en Danie Marais, wat met onderskeidelik die beste Afrikaanse niefiksie- en fiksieresensie gehelp het om in 2016 ’n “lewendige en robuuste gesprek rondom boeke” aan te wakker.

Hattingh, wat al die pad uit Nieu-Seeland gekom het, is R200 000 ryker met sy roman Huilboek, wat as die beste fiksiewerk aangewys is, terwyl Brits dieselfde prysgeld gekry het as wenner van die niefiksiekategorie vir Emily Hobhouse: Geliefde verraaier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos