Deel

Vrystaat Landbou gee R50 000 vir Jagersfontein-boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beeste by Jagersfontein was vol slik ná die ramp.  Foto: Solidariteit Helpende Hand/Facebook
Beeste by Jagersfontein was vol slik ná die ramp. Foto: Solidariteit Helpende Hand/Facebook

Vrystaat Landbou (VL) het ’n bedrag van R50 000 uit sy rampfonds aan die Jagersfontein-boerevereniging bewillig om te help met die onmiddellike nood ná verlede naweek se slikramp.

Boere in die Jagersfontein-omgewing wat die Wolwas- en Kromellenboogspruit as natuurlike veesuiping gebruik het, is nou genoodsaak om water aan te ry vir hul diere.

Die spruit is onbruikbaar weens dik slik nadat die wal van ’n slikdam in die vroeë oggendure van 11 September meegegee het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.55
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
977.10
-0.7%
Palladium
1,395.45
-1.5%
Goud
1,953.26
-1.3%
Silwer
22.36
-0.8%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos